Die afstootlike plakaat van DASO (DA Studente Organisasie) word die week op tersiere kampusse oor die land vertoon. Sien artikel in die Volksblad
Bespreek dit op POSKLIP VRIENDE FORUM

Geagte Afrikaner-vriend,
Die HNP het gister aan u ‘n mediaverklaring deur dr Pieter Möller gestuur waarin die HNP hom ten sterkste uitspreek teen die inhoud van die boek deur Robin Binckes, Canvas under the Sky.
In die boek skryf hy die vieslikste leuens oor die Voortrekkers en die Voortrekkervrou.
Die HNP gaan ‘n eksemplaar van dié boek in die openbaar verbrand om ons afsku van wat Binckes skryf, te demontreer. Dit vind op Maandag, 30 Januarie om 15:30 (half vier) op die terrein by Die Willie Marais Afrikanersentrum plaas. U word uitgenooi om saam met ons ook u wrewel te demonstreer.
Nooi u famlie en vriende. Die Afrikanervolk mag nie toelaat dat ons deur sulke leuens deur nog ‘n Engelsman verneder en vertrap word nie.
Maak asseblief hierdie aksie wyd bekend.
Louis van der Schyff
Hoofsekretaris
24 Januarie 2012
Mediaverklaring
Binckes se boek alles behalwe die waarheid
Die Herstigte Nasionale Party het met weersin kennis geneem van die boek van Robin Binckes, Canvas under the Sky, waarvan ’n artikel in Beeld op 21 Januarie 2012 verskyn het. In ‘n tyd waarin dit mode geword het om die Afrikaner/Boer en sy geskiedenis deur onwaarhede en lasterlikhede te probeer aftakel, span hierdie hygroman die kroon. Read the rest of this entry »
Geagte Volksgenoot
Sedert Aksie-Volksoorlewing se eerste volksverootmoedigingsbyeenkomste gaan al meer stemme vir verdere volksverootmoediging en die aflê van ‘n nuwe en/of uitgereide gelofte (maar ook stemme daarteen) deesdae op vanuit volksgeledere. Read the rest of this entry »
Ek sit hier in my huis in Bloemfontein en hoop die dag gaan ook verby. Ons is nou al vir n week blootgestel aan die arogansie van die ANC springkane.
Ons strate is in chaos. Ons parke is n gemors en daar is Polisie sirenes wat die heel tyd springkane van plek tot plek vervoer. Read the rest of this entry »
Die volgende artikel was onlangs op IOL geplaas. (http://www.iol.co.za/news/crime-courts/camp-site-for-whites-only-1.1208858?pageNumber=4)
Basies is daar n privaat vakansie oord in Oos Kaap en hulle het toegang tot n swart kind geweier. Die kommentaar op die artikel is eintlik wat so goed is. Al die swartes wat RASISME skree en dan natuurlik die lafhartige blankes wat nog gat kruip by nerwe wat saam stem.
Gelukkig ook baie mense wat se hoekom hulle die reg vind. Lees dit gerus en sluit dan aan by die forum onderwerp op
vriende.posklip.co.za om dit te bespreek. Hoef ek swartes as mense of iets te beskou waarmee ek wil of moet meng.
PRETORIA. – “As die swart Messias (Nelson Mandela) doodgaan, sal ons die wittes ’n les leer. Ons sal volksmoord teen hulle pleeg: Ek haat wittes.” Dié woorde van ’n polisieman op mnr. Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se Facebook-blad, het hom ’n interne ondersoek op die hals gehaal.
Lees die volledige artikel op die Volksblad se WebWerf by
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Maak-wittes-dood-as-Nelson-sterf-20111213
Dit is vandag aangekondig dat Anders Behring Breivik wat 77 mense dood geskiet het in July nie meer vervolg gaan word nie. Hy het ook twee bomme in OSLO losgelaat.
Die aankondiging het genoem dat hy waansinnig is en nie vervolg kan word nie.
Bespreek gerus die onderwerp op die forum by vriende.posklip.co.za
Persone wat die kennis en belangstelling het in politiek en graag wil bydra om die Afrikanervolk weer vry in sy eie vaderland te vestig, moet asseblief hierop reageer.
Posbeskywing:
- Moet lede werf vir die HNP en onaktiewe lede motiveer om weer hul deel te doen
- Moet onafhanklik mense in gebiede organiseer om strydrade te stig
- Moet strydrade en Vrystaatstreek help organiseer aan vergaderings en ander byeenkomste
- Moet fondse en debietorders by ondersteuners werf
- Moet help om ‘n verspreidingsnetwerkvir Die Afrikaner te vestig
- Kan flexityd werk.
Vereistes:
- Eie vervoer voorsien (en logboek hou)
- In diepte kennis van die Party en sy werksaamhede hê
- Die persoonlikheid hê om met mensete werk en die Party se beeld uit te dra
- Program vir die week uitwerk en met toesighouer(s) uitklaar
- Gemotiveerd wees om die volkstryd vir vryheid te wen.
Navrae:
Mnr. Tienie Bekker by 057 352 2010 of 083 262 4021
Indien u belangstel in die pos, stuur u CV en ‘n kort briefie waarom u die pos moet kry aan:
Die Voorsitter – HNP Vrystaatstreek
Posbus 2329
Welkom
9460
Of faks na 0573528184
of e-pos na mjbekker1@telkomsa.net
Dagse, Ons het n “FACEBOOK” van ons eie begin sowel as n forum waar mense kan debateer en hulle eie groepe vorm.
Ons het meer as 5000 unieke IP adresse wat die webwerf elke dag besoek en ek is seker daar is baie mense wat genot sal vind deur aan te sluit by die VRIENDE.
Meer as 80% van ons besoekers op hierdie webwerf is van BUITE SA.
Gaan gerus na
en ontmoet ons.
Volgens die Volksblad vanoggend.
PRETORIA. – ’n Polisieman het erken hy het mev. Chanélle Henning (26) koelbloedig buite haar seun se kleuterskool hier in Faerie Glen doodgeskiet.
Konst. Gerhardus du Plessis (34), ’n speurder van die Hercules-polisiekantoor, was uit op borgtog weens ’n aanklag van korrupsie toe hy dié moord verlede Dinsdag glo gepleeg het.
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Konstabel-bieg-oor-vrou-se-dood-20111116
Ons Posklip Vriende Webverf is nou aktief en bedrywig. Sluit GRATIS an en neem deel in ons wereld.
- Lees en skryf op ons forum.
- Stig ‘n Groep of word deel van een.
- Nooi vriende om deel te neem.
- Laai fotos en videos vir die wereld om te sien.
- As u iets nuuts hoor, sit dit in jou status.
Klik HIER om an tesluit
Bo links is ‘n link vir “Live Help” indien u sukkel. Skakel ons vir enige hulp.

Moody’s, n internasionale agentskap wat lande en regerings se geloofwaardigheid bepaal het Suid Afrika van n positiewe getal na n negatiewe getal geskaal.
Moody’s on Wednesday downgraded the outlook for South Africa to negative from stable, citing heightened political risk and sluggish growth in a move that will add fuel to the debate about the direction Africa’s largest economy is headed.
The rating agency said the main drivers for the move on SA’s A3 local and foreign currency government debt ratings were:
1. The growing risk that the political commitment to low budget deficits and the ability to keep within current debt targets could be undermined by popular pressures and rising internal strains within the African National Congress (ANC) party, and between the ANC and its partners in the Tripartite Alliance (the Congress of South Africa Trade Unions (Cosatu) and the Communist Party).
2. Expectations that growth will be somewhat slower than previously expected and limited to roughly 3%-3.5% over the medium term, which is insufficient to prevent already high unemployment rates from increasing further, thereby exacerbating social tensions.
3. The continued negative impact on private investment deriving from calls for interventionist actions aimed at “quick fixes” for black economic opportunities.
http://blogs.ft.com/beyond-brics/2011/11/09/moodys-downgrade-south-africa/#axzz1dIPOVqWi
Malema sacked as ANCYL president
BREAKING NEWS: ANC Youth League president Julius Malema has been suspended from the ANC for five years and fired as president of the league, ANC national disciplinary committee chair Derek Hanekom has announced.
Bespreek die gebeurtenis op vriende.posklip.co.za
Gaan kyk gerus na een van die hartroerenste videos in jare op vriende.posklip.co.za.
Dit is Steve se nuwe ONS SAL DIT OORLEEF>
