Titel: Ontmoet die HNP in Bloemfontein
Waar: Dr Bohmer Lapa, Haldon Weg
Beskrywing: Ons nooi u om die HNP se lede te ontmoet. Daar is gratis “steak”, slaaie, broodjies, nagereg, koffie en tee. Ons gas besoeker is Andries Breytenbach.
Tyd: 18h30 vir 19h00
Datum: 2009-03-13
Meer informasie: 051 448 7640 (Dominic)

