- Wat gaan jy maak as infrastrukture lamgelê en jy met GEEN krag, GEEN kos, GEEN water , GEEN geld, GEEN brandstof en GEEN medikasie gelaat word nie?
- Waar gaan jy en jou gesin heen as onbeheerde chaos en geweld uitbreek en julle lewe bedreig word deur straatgevulde massas wat voor die voet plunder, roof en moor!?
Witmens, sal jy kan oorleef?
Maar selfs meer nog:
Sal jy met jou gewete kan saamleef
indien jou familie en ander volksgenote uitgewis word en jy het niks gedoen om dit te verhoed nie?
Daar is ‘n antwoord:
Daar is reeds ‘n weldeurdagte gevestigde onttrekkingsplan gefinaliseer en strukture in plek gestel hiervoor.
Jy en jou gesin is vir ons kosbaar!
Groepeer saam met duisende ander verstandige volksgenote wat wil oorleef.
Word VANDAG nog deel van Aksie-Volksoorlewing en verseker jy is voorbereid.
SMS die woorde JOIN 1052 na 32013 (Koste beloop R1 per SMS)
OF
Stuur ‘n e-pos met jou naam, selfoonnommer, dorp en woonbuurt aan inligting@volksoorlewing.co.za
Let Wel:
Bg. diens is tans nog net aan Vrystaat inwoners beskikbaar, maar ons help graag volksgenote uit ander provinsies om ‘n soortgelyke diens van die grond af te bring. Rig u navrae per e-pos aan volksoorlewing@posklip.co.za
Vir die mees onlangse ontleding rondom huidige omstandighede, klik hier.

