vbfoto

Baie welkom by die Herstigte Nasionale Party!

Die HNP is ‘n politieke party wat hom beywer vir die belange van Blankes in Suid-Afrika. Die HNP glo dat die Afrikanervolk as blanke volk deur die loop van die geskiedenis ‘n besondere posisie verwerf het in ons land. Die lede van die HNP word landwyd in strydrade (takke) georganiseer. Daar is ook lede in die buiteland. Die HNP se beginselbasis is Afrikanernasionalisme, naamlik Christenskap, Blankeskap, en Afrikanerskap. Nasionalisme, oftewel selfbeskikking van volkere, hou in dat daar skeiding tussen rasse en volke sal wees. Die beleid van afsonderlike ontwikkeling, ook bekend as apartheid, gee praktiese uiting hieraan. As politieke party is die HNP se doelwit om die politieke mag in Suid-Afrika te herower. Daarvoor word politieke aksies van dag tot dag gevoer. Die Afrikanervolk word opgeroep tot eendragtige verset teen die onwettige ANC-regime binne ‘n Afrikanerfront.

Kontak die HNP

E-pos
info@hnp.org.za

www.hnp.org.za

Pasadres
Posbus 1888
Pretoria
0001

Straatadres
Willie Marais Afrikanersentrum
Neethlingstraat 199
Eloffsdal
0084

Telefoon

012 335 8523

Faks
012 335 8518