
Ons glo die land is ons land en dat die huidige regime ‘n onwettige bestel is wat deur verraad en op ‘n bedrieglike manier op ons afgedwing is.
Ons stragegie gaan wees om eerstens in terme van die VVO se besluite dat elke volk die reg het om homself te bestuur die Volksraad Verkiessing Kommissie (VVK) by te staan om ‘n onafhanklike verkiessing vir ‘n Afrikaner Volksraad te reel. (Dit het niks met die regering of die IEC te doen nie). Hierdie is ‘n positiewe stap om iets te doen om ons vryheid te win en om ons op die morele hoe grond te plaas in ons stryd om ons vryheid te herwin.
Verder het die strydraad dit ten doel om die HNP in Bloemfontein uit te bou en om ons mense tot verset aan te spoor. Deur mekaar in hierdie sake te ondersteun en te onderskraag, praktiese planne te maak en mekaar net beter te leer ken kan ons ons bande versterk.
Voorsitter
Mnr Tienie Bekker
Tel: 057 388 1135 ((H)
Tel: 057 352 2010 (W)
Sel: 083 262 4021(S)
Ondervoorsitter
Mnr Kobie Vd Hoven
Tel:� 057 899 1118 (H)
Tel:� 082 898 8917 (S)
Sekretaresse
Mev Sienta Oosthuizen
Tel:� 057 352 8184 (H)
Tel:� 083 270 2878 (S)
Gekoopteerde Lid
Mnr Douglas Call
Tel: 057 3523683 (W)
Tel: 076 747 1733 (S)

