phb-logo1

In diepe ootmoed erken ons as Geloftevolk dat ons toegelaat het dat ons en ons kinders van die insettinge van die God van ons Vadere vervreemd geraak het, deurdat ons n Goddelose liberale idiologie nagejaag het. Ons pleit om vergifnis en onderneem dat as U die regeermag oor ons Vaderland aan ons terug gee, ons in ons wetgewing sal toesien dat:

Godsdienste anders as die Bybelse Evangelie verbied sal word.

In opvoeding van ons kinders, slegs Christelike Volkseie Onderwys sal geld.

Die moedswillige ontheiliging van die Sabbatdag teengewerk sal word

Ons homoseksualisme, prostitusie en aanverwante dade en instansies sal verbied.

Ons dobbelary van enige aard en loterye sal verbied.

Ons verbastering oor kleurgrense heen sal verbied.

Ons die dag van oorwinning oor die vyand sal deurbring.

Kontak Willem:  084 584 8700